• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Bok van Blerk - Heeltemal Deurmekaar Verward

    Просмотров: 1
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Bok van Blerk - Heeltemal Deurmekaar Verward, а также перевод, видео и клип.

    Stompie was 'n wilde wragtig
    Meeste van die tyd vergeetagtig
    Hou van bike ry en van vluitjie blaas
    Het 'n vrou gehad maar haar misplaas
    Gaan kuier gereeld by Groendakkies
    Hy soek nog na sy vissie plakkies
    Gediagnoseer met vergeet siekte
    Het vir brannewyne 'n groot verliefde
    Maar een ding is verseker hy's die sout van die Aarde
    Hy't 'n hart van goud
    Heelemal deurmekaar verward, weet nie lekker of hy kom of gaan
    Kom ons steek inelkgeval 'n vuurtjie aan ons is mos almal hier nou vanaand
    Aangename kennis en die nuwe mense ek like jou vellies en jou lense
    Ons speel musiek vanuit die huis se venster
    Laasweek was hy in die moeilikheid
    Die gemeente het hom lekker skeef uitgekyk
    Gedog hy is die dominee het begin preek
    Agt-en-dertig gebooie voorgelees
    Maar een ding is verseker hy's die sout van die Aarde
    Hy't 'n hart van goud
    Heelemal deurmekaar verward, weet nie lekker of hy kom of gaan
    Kom ons steek inelkgeval 'n vuurtjie aan ons is mos almal nou hier vanaand
    Aangename kennis en die nuwe mense ek like jou vellies en jou lense
    Ons speel musiek vanuit die huis se venster
    Is dit nou die Stormers of die Bulle
    'n Week terug laas gedrink van sy pille
    Vergeet waar hy sit, en vir wie hy skree
    Gelukkig wen sy span dan nou elke keer
    Maar een ding is verseker hy's die sout van die Aarde
    En hy't 'n hart van goud
    Heelemal deurmekaar verward, weet nie lekker of hy kom of gaan
    Kom ons steek inelkgeval 'n vuurtjie aan ons is mos almal nou hier vanaand
    Aangename kennis en die nuwe mense ek like jou vellies en jou lense
    Ons speel musiek vanuit die huis se venster
    Aangename kennis en die nuwe mense ek like jou vellies en jou lense
    Ons speel musiek vanuit die huis se venster

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет