• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Danie Botha - Jongman

    Просмотров:
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Danie Botha - Jongman, а также перевод, видео и клип.

    Jongman hoe vra jy my
    Wat moet ek doen om die lewe te kry?
    Kyk dan, is jou hart nie hier?
    In die donker kuil vol doods-plesier
    Jongman, kom terug na My
    Ek gee die lewe, Ek maak jou vry
    O, jongman as jy wil leef
    Ek is die son, die lig, die reën
    Glo dit in die woorde van my Seun
    Sien jy nie Sy hande is deurboor
    O, ken jy daardie liefde in Sy oë
    Roep na Hom en Hy sal kom
    Jongman hoeveel keer
    Sal ek nog moet roep
    Kom terug na my
    Jongman hoeveel keer
    Sal ek nog moet klop
    Aan jou hart se deur
    O, jongman, antwoord my (My, my, my)
    As ek nou saam kom waar sal ek jou kry?
    Waar sal ek jou kry?
    Jongman weet jy nie jy speel met vuur?
    Wie my nie ken sal Ek eendag weg moet stuur
    En hy is gelaat in 'n helse vuur
    Jongman hoe vra jy my
    Wat moet ek doen om die lewe te kry?
    Kyk dan, is jou hart nie hier?
    In die donker kuil vol doods-plesier
    Jongman, kom terug na My
    Ek gee die lewe, en Ek maak jou vry
    O, jongman as jy wil leef
    Ek is die son, die lig, die reën
    Jongman hoe vra jy my
    Wat moet ek doen om die lewe te kry?

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет