• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Rina Hugo - U Roep My

    Просмотров: 1
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Rina Hugo - U Roep My, а также перевод, видео и клип.

    Donker was die skadu's om my
    Eensaam was die sonde pad
    Toe gebeur die wonder, Jesus sien my
    En nou is daar net vreugde in my hart
    Want hy roep my, ja Hy roep my
    En o wat 'n vrede vind ek nou
    Jesus (Jesus)
    Redder (Redder)
    Raak my aan
    En maak my gebroke hart heel
    O Heerlik om te weet ek is veilig
    As Vader arms om my vou
    O ek wil aanhou sing, sing verewig
    Tot die eggo's in die ewigheid klink
    Want hy roep my, ja Hy roep my
    En o wat 'n vrede vind ek nou
    Jesus (Jesus)
    Redder (Redder)
    Raak my aan
    En roep my en maak my heel (Maak my heel)

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет